Review of OK FURNITURE - HEAD OFFICE, Customer Care, Contact Details


1.0
Ons het n gastehuis in Colesberg en het n stofsuier by die OK tak hier gaan koop. Die sisteem was blykbaar af, kassiere het gese ons kan met kaart betaal en net more die strokie kom kry. Net so voor 4 die middag toe kontak iemand ons en soek ons bankkaart besonderhede oor die foon. Toe ons dit nie wil gee nie is ons baie sleg behandel en is daar vir ons gese dat OK die saak by die polisie gaan aangee, ons het dan die stofsuier gesteel.
Ek verstaan glad nie hoe hulle by dit uitkom nie, aangesien ons dit met die kaart betaal het.
Ons is baie ontevrede en soek asb n verduideliking. Aangesien ons baie daar koop.

Hoop om spoedig van jul te hoor.

Groete
Laurette van Jaarsveld

Reply to Review

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to reply to this review.

Sign inRegister
BACK TO TOP