Question for OOSTENBERG MUNICIPALITY - KRAAIFONTEIN

Question for OOSTENBERG MUNICIPALITY - KRAAIFONTEIN

Goeie dag
Ek is woonagtig in Kuilsrivier. Agter my woning is 'n woonstel blok waar dit wemel van die rotte!! Dit hou 'n groot gesondheidsrisiko in !!
By wie kan ek die probleem aanmeld?

Submit Your Answer

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to submit your answer.

Sign inRegister
BACK TO TOP