My Reviews

Review for:
Solar Man SA

1.0
Slegste diens in my lewe
Het n R******** sisteem by hulle gekoop met swakste installer van hulle.Een van die inverters lĂȘ al 51 dae by hulle met geen respond van hulle af of antwoord nie.Kry glad nie met eienaar gepraat nie en wil ook nie met sy personeel meer praat nie.Toe hulle deal gesoek het kan hulle nie ophou bel nie maar nou dat daar probleem is kry jy nie met hulle gepraat nie.As jy nie bel om op te volg nie sal jy geen antwoord kry nie behalwe hulle sal opvolg.Swak swak swak.

About Me

BACK TO TOP