Review Diens van voertuig


5.0
Diens van voertuig
hul het my voertuig se suspensie vervang en die voertuig ge diens ook, en dit was die beste diens wat ek nog ooit by n privaat person gekry het, ek het toe gevra waar kan ek bande op sit hy het my die volgende oggend na Tiger wheel & Tyre geneem, daar het hy gewag totdat my voertuig klaar is met balaseering GEEN ander persoon sou dit gedeon het nie. hy het verduidelik hoekom moet hul die spacers ekstra insit by die agter wiel ek het dit nie eers geweet nie

n mens is nooit te oud om te leer nie en sal hom aanbeveel enige tyd

Reply to Review

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to reply to this review.

Sign inRegister

CONGRATS! THIS IS A 5 STAR REVIEW. You can share it on your business fan's page:
BACK TO TOP