Review Wolf is puik !!!!!


5.0
Wolf is puik !!!!!
My man het in 1997 n wolf grasnyer gekoop. Dis nou 2017 en sy motor het nou vir die eerste keer ingegee. Wragtig dis nou n baie baie goeie produk. Sal nie weer n ander maak as wolf koop nie. Puik wolf!!!!

Reply to Review

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to reply to this review.

Sign inRegister

CONGRATS! THIS IS A 5 STAR REVIEW. You can share it on your business fan's page:
BACK TO TOP