Granite GuysUnit 7 Wellington Bus Prk, Oudebrug St021 8642661https://www.yellosa.co.za/img/site/default-business2.jpg
1
Ons het so pas granietblaaie in die kombuis van ons woonstel, wat onderaan ons huis is, laat insit. Ek kan net Granite Guys, Johan en sy span, bedank vir hul netjiese werk en ook Johan se aandag aan detail. Veral opvallend was die manier hoe mooi Johan met sy spanlede gepraat het. Ek beveel hulle ten sterkste aan. Hou vol met die uitstekende diens.