Review Dankbaar

Review for:
Vivier Hanno Dr

5.0
Dankbaar
Aan dr Hano en sy ontvangs dame Jeanetelle, ek kan julle ni genoeg dankie sê vir wat julle vir my en Dougie beteken het die afgelope paar maande ni! Nadat n vooraansstaande Chirurg in Kaapstad ni eers moeite gedoen het om ons te skakel om te sê hy sien ni kans vir my man se brein operasie ni, het dr Hano ni geskroom om in te stem nie en aan ons presies te verduidelik watter risiko's verbonde aan is ni. Self na die operasie toe daar infeksie ingetree het, en dr weer moes opereer en n paar weke daarna dit lyk of die infeksie nog ni heeltemal opgeklaar was ni kon ek op n vakansie dag met Jeantelle whatsapp dat sy vir dr kan vra wat nou. Ek glo en vertrou alles sal reg wees as ons oor n paar dae weer gaan vir bloedtoetse. Maar dr sonder jou en jy Jeantelle sou ek dit ni gemaak het ni. Ek vertel sover ons gaan vir almal van julle 2 wat ek dink gestuur is aan my en Dougie van Bo. Julle is puik!!

Reply to Review

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to reply to this review.

Sign inRegister

CONGRATS! THIS IS A 5 STAR REVIEW. You can share it on your business fan's page:
BACK TO TOP