Question for Kleuterskool Wonderland & Nasorgsentrum

Question for Kleuterskool Wonderland & Nasorgsentrum

Goeie more. Ons verhuis een van die dae Bethal toe. My dogtertjie is 7 maande en ek wil net graag hoor hoe werk julle baba klassies? Hoeveel babas het julle ens? Asook wat is die maandelikse fooi en julle ure? Groete Lizelle

Submit Your Answer

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to submit your answer.

Sign inRegister
BACK TO TOP