Reviews of Lomdrom Vullisverwydering - Klerksdorp

Here you will find reviews about Lomdrom Vullisverwydering. All reviews are checked and confirmed by our administrator, so these reviews you can trust.
2 Reviews
3.0
 
Write a Review
5.0
Nog net die beste diens van die besigheid gehad.
altyd vriendelik en bereid om te help.
1.0
Patetiese diens!! Sal geen een aanbeveel om van hul dienste gebruik te maak nie. Vullis dromme is in 'n baie slegte toestand. Lomdrom regeer ook nie op enige klagtes wat aan hul deur gegee word nie.

BACK TO TOP