Goeiedag
Tans is ek nie lid van u Kerk nie, maar ek het ‘n behoefte aan ‘n OMGEEgroep, nie ‘n selgroep nie. Is daar dalk ‘n groep waar ek sal kan inskakel in u Kerk?
Ek is ‘n werkende weduwee van 63 jaar oud.
Dankie vir u tyd, hoop om gou van u te hoor
- South Africa
- Bloemfontein
- Religion
- Agape Christen Familie
- Questions & Answers
Questions & Answers for Agape Christen Familie - Bloemfontein
Here you will find questions & answers for Agape Christen Familie. All questions are checked and confirmed by our administrator. Questions are answered by the company representative or Yellosa users.
BACK TO TOP