Reviews of Auto Corner - Strand

Here you will find reviews about Auto Corner. All reviews are checked and confirmed by our administrator, so these reviews you can trust.
1 Review
3.0
 
Write a Review
3.0
Rekening geel Beetle
Hallo daar. Ek sal later vanoggend by julle 'n draai in verband met die geel Beetle. Ek is glad nie gelukkig nie omdat ek gevra het dat 'n olielek aan die Beetle herstel moet word. Nou sit ek met 'n yslike rekening vir werk waarvoor ek nie gevra het nie. Koos het wel gese hy gaan die ringe vervang indien nodig maar volgens die rekening lyk dit meer of die enjin oorgedoen is ! Ek kan eenvoudig nie nou alles betaal nie en kan julle die helfte gee en die res aan die einde van Aug. Dink maar daaroor. Sien dan later.

Chris