Kovisco Retail - Harrismith

Company name
Kovisco Retail
Location
110 Mckechnie St, Harrismith, South Africa
Contact number
Listed in categories

Reviews

0 Reviews
0.0
 
Write a Review
This company has no reviews. Be the first to share your experiences!

Questions & Answers

Goeie Dag
In die sewentiger jare , het Kovisco , droeewors stokkies in sulke harde plastieksakkies wat vakuumverpak is , verkoop. Dit was ongelooflik lekker , maar ook baie duur. Kon dus net so 1 of 2 stafies per maand bekostig.
Met tyd het dit vir my gelyk of dit van die vertoonrakke verdwyn het, hier in die Transvaal.
Is daardie spesifieke droeewors produk nog in produksie ? en indien wel , waar kan ek daarvan in die hande kry.?
Baie Dankie
Gabrie Malherbe
********

Is this your business?

Update your business details by adding phone, website, description, working hours, location on map, categories, photos and respond to reviews.
Registered with us in
BACK TO TOP