de Landauer Family Restaurant - Alberton

  • Verified
    Listing
  • +11Years
    With Us
Restaurant name
de Landauer Family Restaurant
Location
25A van Riebeeck Avenue, Alberton North, Alberton, Alberton, Gauteng, South Africa
Contact number
011 907 8368
Mobile phone
079 775 3408
Fax
011 907 1102
Working hours
  • Monday: 7h30 - 16h00
  • Tuesday: 7h30 - 16h00
  • Wednesday: 7h30 - 16h00
  • Thursday: 7h30 - 16h00
  • Friday: 7h30 - 16h00
  • Saturday: 7h30 - 14h00
  • Sunday: Closed
Contact Person Marinda
Company manager Marinda
Establishment year 1995
Employees 1-5
E-mail address
Listed in categories
Company description
De Landauer is al 20 jaar deel van Alberton se familie en vriende.
Die idée om ‘n lieflike atmosfeer te skep, waar vrouens kan kuier om ‘n koppie koffie en ontbyt, sal nog vir jare voortgaan. Besighede kan kom vergader sonder om gepla te word.
Met elke nuwe eienaar het daar veranderinge plaasgevind en die laaste was die nuwe lapa waar kleiner funksies soos troues, verjaardag partytjies, ooievaars partytjies, kombuistee en besigheidsfunksies kan plaasvind, asook die nuwe speel area waar kinders kan speel en ouers kan ontspan.
Die nuwe eienaar Marinda Visser wil graag die lieflike kalmerende atmosfeer behou tesame met nuwe geskenke wat te koop aangebied word, nuwe bygevoegde geregte, heerlike koeke en om die gewildheid van die pannekoekhuis te laat voortleef.
Kom word deel van  
Show more ons familie en geniet die rustige atmosfeer onder die LAPA.
Wegneem aandetes kan weekliks of daagliks voor 11h00 bestel en afgehaal word voor 16h00.
Besigheidsure:
Maandae tot Vrydae : 07h30 - 16h00
Saterdae : 07h30 - 14h00
Sondae toe. Besprekings vir 15 of meer sal oop wees.
Kom kuier vir ons by 25A van Riebeeck Avenue, Alberton North, Alberton. Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.
Kontakbesonderhede: Marinda - 011 907 8368, delandauer@mweb.co.za , www.delandauer.co.za

Reviews

0 Reviews
0.0
 
Write a Review
This company has no reviews. Be the first to share your experiences!

Questions & Answers

Have questions? Get answers from de Landauer Family Restaurant or Yellosa users. Visitors haven’t asked any questions yet.

Verified Business

The accuracy of the company profile for de Landauer Family Restaurant is validated by the company owner, representative, or directory administrator.
Last update on
Registered with us in

Similiar Page for Your Business?
Make sure everyone can find your business online. Create your dedicated company page on Yellosa - it's simply and easy!

List Your Business
BACK TO TOP