ONGEVALLE KOMMISSARIS - Pretoria

5.0 1 Review
  • Verified
    Listing
Company name
ONGEVALLE KOMMISSARIS
Location
23 Naude Street, Rayton, 1001, Pretoria, Gauteng, South Africa
View Map
Contact number
Working hours
  • Monday: 7:00-!7:00
  • Tuesday: 7:00-17:00
  • Wednesday: 7:00- 17:00
  • Thursday: 7:00-17:00
  • Friday: 7:00-17:00
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed
Company manager de la Rey Jacobus
Establishment year 2009
Employees 16-25
Registration code 990000395515
VAT registration 4510137450
E-mail address
Listed in categories
General Business
ongevalle
Ongevalle in English
ongevalle kommisaris
ongevalle kommisaris in engels
ongevalle kommissaris
ongevalle kommissaris in engels
ongevalle kommissaris in english
Show more
ongevalle kommissaris login
ongevalle kommissaris pretoria
ongevalle kommissaris vorms
Location map
Company description
Farm and purify water.

Reviews

1 Review
5.0
 
Write a Review
5.0
Aanranding
Goeie môre,

Ek sal dit regtig baie waardeer as iemand my epos kan lees en net bietjie terugvoer kan gee.

Op Saterdag, 13 Okt 2018, is my vriend, toe 71jr en hy besig was om die werkers se lone uit te betaal, by die konstruksie maatskappy waar hy gewerk het in Okavango Park, Brackenfell, deur 5 gewapende swart mans aangerand. Hy is o.a. vasgebind met telefoon kabels, hy is herhaaldelik met n pistool op sy kop en in sy gesig geslaan en in sy gesig getrap en gestop. Hy is 5 keer met 'n mes gesteek (ek het foto's). Daar was wel kameras bo in die kantoor waar hy besig was. Die mans het toe hul klaar is net eenvoudig met R150,000 in n sak uitgestap en weg tot vandag toe. Die oom is na Cape Gate hospitaal se ongevalle geneem om na sy beserings om te sien. Die eienaar het vir hom gevra of hy 'n psigiater wou sien en het die oom, wat op Koringberg groot geword het en nie eers geweet het wat sielkundiges en psigiaters doen nie en natuurlik nog so geskok was, gesè hy is fine en het nie hulp nodig nie. Die oom het steeds aanhou werk tot 31 Jan 2020. Ek het gesè hy moet die voorval verder vat maar omdat die eienaar n persoonlike vriend van MY kinders is, wou hy dit nie doen nie. Nou my vraag aan jou is Sunèl kan daar nog iets gedoen word??? Niemand is hier uit om enigsins geld te maak nie maar ek kan sien hoeveel ouer die oom geword het na die voorval. My punt is egter dat a.g.v. die een messteek het hy met tyd gevoel in 2 vingers van sy regterhand verloor wat vir hom baie, baie frustrerend is. Ons enigste ander inkomste, behalwe ons Sassa pensioen, bestaan hoofsaaklik daaruit dat hy droë vis aankoop en dan in strippies sny, verpak en aan die Visfabriek verkoop. Dis waarvan ons maandeliks ons die dak bo ons kop betaal en van leef en dis harde werk. Ongelukkig het dinge in lewe vir my en hom baie verkeerd geloop deurdat ons albei geskei is ens. Ons is egter al amper 30jr saam. Natuurlik is dit nou na die aanval 'n groot probleem met die knippery. Wat my ook hinder is die feit dat hy GEEN geduld het nie en dit nadat hy die rustigheid vanself was. Hy verloor sy humeur vir die geringste dingetjie en kan woedend kwaad word. Hy HAAT nou alle swarttes met 'n passie en kan hul nie verdra nie. Die ergste is ook dat hierdie voorval reeds die 3de een was terwyl hy by die betrokke maatskappy gewerk het. Die ander 2 was terwyl hy baie vroeg sôggens, terwyl hy die werkers opgelaai het in Bloekombos, aangeval is mes. Gelukkig kon hy in die een voorval die venster toedraai met die ou se arm daarin wegjaag. Hy kon darem op 'n manier sy arm loskry.

Ai ek het nou amper 'n boek geskryf en weet ek nie eers of jy tyd sal kry om dit te lees nie. Ek sou dit egter baie waardeer as jy kon en net bietjie raad gee insake bogenoemde.

Vriendelike groete,

Esther Pienaar
083 383 2317

Questions & Answers

Please may I ask when we are going to receive our increases that where due since April 2022?
When are we going to get the yearly increase on our Compensation Pension. It was due April 2022. Normaly we receive it in July with backpay for Aoril, May and June. It is September and no notes.
How do I go about claiming for a major injury (armed robbery while paying out wages) while at work??
View all 15 questions

Verified Business

The accuracy of the company profile for ONGEVALLE KOMMISSARIS is validated by the company owner, representative, or directory administrator.
Last update on
Registered with us in

C2024-05-31
BACK TO TOP