Laerskool - Montagu

School name
Laerskool
Location
LANG ST, 6720, Montagu, South Africa
View Map
Contact number
023 614 1640
Fax
023 614 3963
E-mail address
Location map
Company description
Met hierdie webtuiste wil ons graag inlig, ondersteun en sommer net spog met al die Monties se pragtige prestasies. Ons leerders het die voorreg om te leer en te leef in een van die mooiste omgewings ter wêreld. Dit reflekteer in hul menswees en maak skool ‘n plesier. In die grondslagfase beskik ons oor twee klasse per graad waar goed opgeleide onderwysers leerders aanmoedig om hul volle potensiaal te ontwikkel. Daar word gepoog om die leerder - onderwysergetalle in hierdie fase so laag as moontlik te hou. Benewens die goed toegeruste klaskamers, is daar ook `n speelgrond waar die leerders na hartelus kan klim en klouter. LM plaas ‘n besonder hoë premie op die akademie – dit vorm immers die hoeksteen van ‘n skool! Daar word gepoog om ‘n baie hoë standaard van onderrig  
Show more deurgaans te handhaaf, sodat elke leerder sy / haar volle potensiaal kan verwesenlik. Ons leuse vir hierdie jaar is juis “Voluit Vorentoe”! Ons kundigheid t.o.v. die kurrikulum, onderrig en assessering verseker uitstekende akademiese prestasies. Die hoogtepunt van ons akademiese jaar is ongetwyfeld ons Erkenningsaand, waar leerders beloon word vir hul harde werk. Die instelling van ‘n Top Tien Prestasie-toekenning aan leerders wat op akademiese gebied baie goed presteer het in ‘n kwartaal, dien as aansporing om steeds hoër te mik. Ons leerders vaar besonder goed in die jaarlikse Wiskunde Olimpiade en wys ook telkemale hul staal in die redenaars- en vasvrakompetisies. Opleidingsessies om ons bekwame personeel op alle gebiede van die akademie te bemagtig, word gereeld bygewoon, wat verseker dat hulle in al die leerareas op hoogte gehou word van al die nuwe tendense in die onderwys.

Reviews

0 Reviews
0.0
 
Write a Review
This company has no reviews. Be the first to share your experiences!

Questions & Answers

Have questions? Get answers from Laerskool or Yellosa users. Visitors haven’t asked any questions yet.

Is this your business?

Update your business details by adding phone, website, description, working hours, location on map, categories, photos and respond to reviews.
Registered with us in

Similiar Page for Your Business?
Make sure everyone can find your business online. Create your dedicated company page on Yellosa - it's simply and easy!

List Your Business
BACK TO TOP