Reviews of ABE Motor Spares (MIDAS) - Pretoria

Here you will find reviews about ABE Motor Spares (MIDAS). All reviews are checked and confirmed by our administrator, so these reviews you can trust.
1 Review
1.0
 
Write a Review
1.0
Hi dis jammer om te se ons het nie die beste service by midas 18th laan gekry nie ons ry Al die pad van Pta-wes af om n part te bestel want ons het gehoor dis die beste parte plek om heen te gaan as jy sukkel om n part te kry Wat skaars is. Ons het daar na gery en die part uit eindelik gekry en sommer dadelik bestel Al hoe wel hulle dibble die Prys vrae was ons bereid om dit te betaal omdat dit die beste kwaliteid sal wees. Na twee dae se hulle die part is daar ek se toe vir die verkoops man dat ons nog die selfde dag die part sal kom haal noodeloos om te se toe ons daar aankom word on half geignoreer en gese ons moet wag na n half uur se gewag deel hy ons mee dat die part aan n ander customer verkoop is (ek weet nie of ek verkeerd is nie maar die verkoops man het my kontak besonderhede vir die twee dae Wat ek gewag het was ek die een Wat heeltyd moes bel om uit te vind van die part pretoria wes is ver en ek wou nie onnodig petrol mors nie)toe ek hom vrae Wat hy daar om trend gaan doen want ek voel hy moes my part apart gehou het se hy hulle mag geen parte agter die kounter hou nie ek verstaan dit want diefstal is maar n probleem maar as jy n part bestel vir n specifieke customer Skryf jy op die box of maak n nota sodat almal kan weet hy het klaar n baas. Om eerlik te wees sal ek nooit weer my voete daar sit nie en nooit weer iemand na julle verwys nie want dit was supper onprofesioneel

BACK TO TOP