Questions & Answers for ROTARY RESORT BADPLAAS

Here you will find questions & answers for ROTARY RESORT BADPLAAS. All questions are checked and confirmed by our administrator. Questions are answered by the company representative or Yellosa users.
Kan ek asb die weer die naam van die dame wat gewoonlik die toer van pretoria af reel kry, ek het dit verle.[februarie]. ek is van pretoria. baie dankie
Goeie dag. Kan u ons asb laat weet wat sal die koste wees vir 2 persone (senior burgers). ñ Kamer met 2 beddens of dubbelbed sal doen. Ons neem aan daar is 3x etes per dag ingesluit. Dit sal wers na die skoolvakansie vir n week lank. Ons hoor graag van u.
Goeie middag Engela, Ek hoop jou gesondheid is heelwat beter. Ons wil weer kom kuier en wil gou hoor of daar nog plek is weer bo die eetsaal in die klein woonstelletjies vir 2. Dit lyk of ons op hierdie stadium 6 of 7 woonstelletjies sal nodig hê vir almal. OOOO en natuurlik die prys nou. Hoe lyk Maart 2018 ?? Ons kan ons datums rondskuif.
Baie dankie
Amanda Jansen
Eerste keer met my Vet Pret Toere bus met seniors gekom en toe die VONKEL DAMES !!! HAHAHA

Ask Questions, Get Answers

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to submit your question.

Sign inRegister
BACK TO TOP