Question for ROTARY RESORT BADPLAAS

Question for ROTARY RESORT BADPLAAS

Goeie middag Engela, Ek hoop jou gesondheid is heelwat beter. Ons wil weer kom kuier en wil gou hoor of daar nog plek is weer bo die eetsaal in die klein woonstelletjies vir 2. Dit lyk of ons op hierdie stadium 6 of 7 woonstelletjies sal nodig hĂȘ vir almal. OOOO en natuurlik die prys nou. Hoe lyk Maart 2018 ?? Ons kan ons datums rondskuif.
Baie dankie
Amanda Jansen
Eerste keer met my Vet Pret Toere bus met seniors gekom en toe die VONKEL DAMES !!! HAHAHA

Submit Your Answer

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to submit your answer.

Sign inRegister
BACK TO TOP