My Reviews

Review for:
Ozzie's Home Depot:Firearms Ammunition & Competency Training Enquiries

5.0
Vriendelike vinnige diens!
Het vuurwapen kompetinsie gedoen,aangebied deur Jacques
Baie profesioneel en duidelik!
Ammunisie aangekoop by vuurwapenmanne,baie vriendelike hulpvaardige diens!
Voorwaar n winkel waarheen mens keer op keer wil teruggaan!

About Me

BACK TO TOP