Ek was gister deur n by gesteek in Dischem en is dadelik behandel.
Willem en Tienie is hoogs proffesioneel en gee werklik om vir hulle kliente.Die hulp,advies is van ware belang en Tienie en Willem gaan uit hulle pad uit.Die Dischem in Villiage mall Harties is top.Willem,Tienie en Inge julle is tops.
Database search