Middag Dr
Ek wil net weet of u al met tarlov cyst pasiente gewerk het? Ek het 1 op my s1 werwel wat oor die laaste 7 jaar groter geword het en sukkel vreeslik met pyn. Ek het skoliose ook.
Dankie
Jeanene van Heerden
- South Africa
- Roodepoort
- Dr Johan Wasserman
- Questions & Answers