Reviews of R & D Offroad - Brackenfell

Here you will find reviews about R & D Offroad. All reviews are checked and confirmed by our administrator, so these reviews you can trust.
1 Review
5.0
 
Write a Review
5.0
HANNO 4EWP
Wat 'n wonderlike ervaring om met mense te werk wat van die begin af op die trok klim.
Baie dankie Johan vir julle goeie sorgvuldige en vriendelike diens.
Ons nuwe krag stelsel sal ons in staat stel om met gemoedsrus vir Hanno en al sy "lifeline" masjiene rond te ry.
12/10 vir julle!

BACK TO TOP