Questions & Answers for Sandfords Boat 'n Ski - Centurion

Here you will find questions & answers for Sandfords Boat 'n Ski. All questions are checked and confirmed by our administrator. Questions are answered by the company representative or Yellosa users.
Goeie dag.

My man het onlangs 'n boot gekoop en saam die 'n Suzuki 30hp 2-Stroke motor gekry wat die vorige eienaar in 2011 gekoop het.

Hy weet nie veel van die motor af nie en wil graag weet watter Olie hy vir die gearbox kan gebruik?
Gebruik die motor engin olie en indien wel watter?
Watter verhouding 2-stroke teenoor die petrol moet hy inmeng?

Dankie

Ask Questions, Get Answers

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to submit your question.

Sign inRegister