Questions & Answers for Soekertjie Die - Worcester

Here you will find questions & answers for Soekertjie Die. All questions are checked and confirmed by our administrator. Questions are answered by the company representative or Yellosa users.
Goeiemiddag.
In die mees onlangse uitgawe was n halfdag pos geadverteer,maar dit blyk ekt my misgis.
Kan u my dalk help eks rerig opsoek na n sort gelyke werk my ouderdom kelder my, want ek 53jr oud eks baie aktief en in goeie gesondheid
Wanneer lewer julle weer in Ceres af?
En wat kos 'n ad in die Soekertjie?
As ek 'n advertensie wil plaas wanneer moet die besonderhede by julle wees?
Dankie
Dalene

Ask Questions, Get Answers

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to submit your question.

Sign inRegister
BACK TO TOP