Reviews of Monate @ Biltong - Potchefstroom

Here you will find reviews about Monate @ Biltong. All reviews are checked and confirmed by our administrator, so these reviews you can trust.
1 Review
1.0
 
Write a Review
1.0
AAAAGGGGGHHHHHHH
Ongeskik soos nog nooiy teë gekom nie. Ek skakel die winkel, na 'n lang gesukkel om die regte nommer te kry, antwoord die vrou stel nie haarself of die winkel bekend nie en vrae sommer net kru en kortaf "wat soek ek?"
As die werkers die foon op so wyse antwoord hoe sleg moet die diens wees as die tweede ding wat hulle sê "wat is die krisis!"

Dit is nie 'n manier om met 'n potensiële kliënt te praat nie, in die finansiële tye kan julle klein biltong winkel seker bekostig om besigheid te verloor.

BACK TO TOP