Review DIE BESTE!

Review for:
Vivier Hanno Dr

5.0
DIE BESTE!
Dr. Vivier het 'n paar jaar gelede my nek-operasie gedoen en verlede week my man as pasiënt gesien na 'n brein-besering. Hy is TOPS! Sag, 'n ware gentlemen en 'n uitstekende Dr wat nog die werk doen omdat dit sy passie is. BAIE DANKIE en ook dat Dr die moeite gedoen het om met my in kontak te kom en alles aan my te verduidelik. So ook het die terapeut my gekontak om alles van haar kant af te verduidelik, dit na my man in en uit 'n ander hospitaal was met absoluut geen terugvoering aan my, alhoewel die personeel en die diens van die hospitaal goed was. Dis gerusstellend om so 'n Dr oor jou as pasiënt te he.

Reply to Review

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to reply to this review.

Sign inRegister

CONGRATS! THIS IS A 5 STAR REVIEW. You can share it on your business fan's page:
BACK TO TOP