Review of NETHANIA KLEUTERSKOOL / NURSERY SCHOOL
Review for:
NETHANIA KLEUTERSKOOL / NURSERY SCHOOL
NETHANIA KLEUTERSKOOL / NURSERY SCHOOL
5.0
NETHANIA KLEUTERSKOOL / NURSERY SCHOOLPlot 439 of the Farm Zwavelpoort, Pretoria East0741409248https://www.yellosa.co.za/img/za/e/_1497798126-45-nethania-kleuterskool-nursery-school.jpg
1
Ek was weereens op soek na 'n skooltjie vir my twee seuntjies en na 'n verwysing het ek by Nethania uitgekom. Aangesien ek toe reeds ten minste sewe skole besoek het, was ek aangenaam verras met wat ek ontdek het (ja, dis was 'n ontdekking!). Plaasatmosfeer met hasies, hoendertjies en poue wat rondloop. GROOT klimraam en sandput vir min maatjies. Dit verseker dat my tweetjies individuele aandag kry by mense wat regtig 'n passie het vir kleuters. Hier word nie toesig gehou met speeltyd nie, hulle speel saam en leer modderkoekies bak en vroteier speel. My kinders se allergiee word met gemak geakkomodeer. Ek is net spyt oor een ding - dat ek nie die skooltjie vroeer ontdek het nie! Gaan kyk self!
Reply to Review
CONGRATS! THIS IS A 5 STAR REVIEW. You can share it on your business fan's page: