Review of Vivier Hanno Dr

Review for:
Vivier Hanno Dr

5.0
Ek het 2 jaar gelede 'n rugoperasie gehad. Dr Vivier het my met die grootste sorg behandel vanaf die eerste konsultasie tot en met my opvolg konsultasie na die operasie. Ek het letterlik soos 'n ander mens gevoel na die operasie en dit is alles te danke aan Dr Vivier. Ek sal hom enige tyd aanbeveel.

Reply to Review

Sign-in Required

Please sign-in or register in order to reply to this review.

Sign inRegister

CONGRATS! THIS IS A 5 STAR REVIEW. You can share it on your business fan's page:
BACK TO TOP