Rehabilitasie na sekwestrasie

About the product
Ons kan help! Rehabilitasie vir insolvent verklaarders.

Uiteindelik is daar weer hoop na likwidasie en boedeloorgawe. In ‘n rehabilitasie aansoek kan jou naam as insolvent weer herstel word.
In ‘n geval waar ‘n insolvent nie rehabiliteer nie, bly die insolvent se naam vir tien jaar by die kredietburo gelys as gesekwestreer. In hierdie periode mag geen verdere skuld aangegaan word nie. Skuld voor sekwestrasie is ook nie ter sprake nie aangesien dit deel vorm van ‘n insolvente boedel en iets van die verlede is.
Price
R7700.00
Contact with supplier
BACK TO TOP