Vrywillige boedeloorgawe

About the product
Boedeloorgawe is 'n proses wat daargestel is deur die howe om persone te help wat nie meer in staat is om hulle skuld te betaal nie, as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

’n Boedeloorgawe stel jou instaat om weer ’n normale finansiële lewe te lei, waar jy volgens jou inkomste kan lewe. Na ‘n boedeloorgawe sal jy weer jou selfoon of telefoon kan antwoord sonder vrees. Jy sal instaat wees om antwoorde te hê vir skuldeisers wat jou dag en nag bel op “private numbers”. Jy hoef nie meer ’n vrees te hê dat ‘n vreemde motor by jou huis dalk die balju is wat weer sy opwagting maak nie.
Price
R6800.00
Contact with supplier
BACK TO TOP