Mapco Montagu

  • Verified
    Listing
  • +8Years
    With Us
Company name
Mapco Montagu
Location
5 Cross Street, Montagu, Western Cape, South Africa
View Map
Contact number
0236141189
Fax
0865359711
Working hours
  • Monday: 08:00-17:00
  • Tuesday: 08:00-17:00
  • Wednesday: 08:00-17:00
  • Thursday: 08:00-17:00
  • Friday: 08:00-17:00
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed
Contact Person Vian Nortje 082 056 9711
Establishment year 2015
Employees 1-5
Registration code 2014/231507/07
VAT registration 4200269191
E-mail address
Location map
Company description
Geleë in Standerton, Mpumalanga lewer Mapco sedert 1989 al plaas opmeting en grondklassifikasie dienste landwyd aan boere. Hulle dienste is al aangewend in die buiteland sover as Zambie.
In Februarie 2015, het Mapco Montagu hulle deure geopen. Dienste is nou makliker verkrygbaar in die Kaap Provinsie.
Mapco gebruik sedert 1998 DGPS instrumente en in 2004 het hulle uitgebrei in die gebied van Presisie Grondontleding.
Grond tipes vereis verskillende bestuurs tegnieke en variasies in plaas grond kan lei tot ondoeltreffendheid wanneer die regte toelaes nie gemaak word nie. Jare lange kunsmis behandeling kan lei tot wanbalanse in grond lesings. Die doel is om grond voedingstowwe te definieer sodat hulle individueel bestuur kan word en so die grond voorteberei vir optimale  
Show more produksie.
Grondmonsters word gemeet op ‘n grid sisteem van 1ha vir lande en 50x50m of 75mx75m vir wingerde/boorde en diepte van 30cm tussen die plantrye/plantasies om ‘n presisie analisie te kan doen op alle mikro elemente. Die monsters word dan na ‘n onafhanklike laboratorium gestuur waar dit geanaliseer word.
'n Onbevooroordele en onpartydige bemesting kan dan deur ‘n Landboukundige aanbeveel word. Kleur kaarte van die pH, P Bray, K, Ca, Mg, Na, Klei % en suur saturasie % word opgetrek so ook aanbevelings kaarte van kalk, Kcl50 en Supers.
Mapco se plaaskaarte help ook om die hoeveelheid lewende hawe wat in elke kamp aangehou word te bereken en so vas te stel wat die weiding tyd van elke kamp is. Die kaarte bevat opnames van alles bo-gronds en binne die grense van bewerkbare grond, weiding, natuurlike weiding, kontoere waterwee, uitvalgrond, resevoirs, troë, windpompe, ens.
Mapco strewe daarna om ‘n professionele diens te lewer aan boere en so te help met besparings en produksie.

Reviews

0 Reviews
0.0
 
Write a Review
This company has no reviews. Be the first to share your experiences!

Questions & Answers

Have questions? Get answers from Mapco Montagu or Yellosa users. Visitors haven’t asked any questions yet.

Verified Business

The accuracy of the company profile for Mapco Montagu is validated by the company owner, representative, or directory administrator.
Last update on
Registered with us in

Similiar Page for Your Business?
Make sure everyone can find your business online. Create your dedicated company page on Yellosa - it's simply and easy!

List Your Business
BACK TO TOP