Reviews of Human Progress Management

Here you will find reviews about Human Progress Management. All reviews are checked and confirmed by our administrator, so these reviews you can trust.
1 Review
1.0
 
Write a Review
1.0
Human Progress Management is uiters swak!!!!!!! Ons kind moes al met klas 18 April 2015 begin het. Ons is aangesê om om die geld spoedig moontlik te betaal. 2 sms'e ook ontvang in die week van 13 April 2015. My kind het 1klas gehad op 9 Mei 2015. Hulle sou daarna op 23 Mei klas gehad het, maar Theresa Pieterse het nie gereël vir 'n sleutel vir die skool nie. Dis 'n week voor Hoërskool Bellville met eksamen begin het. Ons het toe gesê ons kind gaan nie vir verdere klasse kom nie, want hy moet niu leer vir eksamen. Ons het vir Wynand Burger ge-pos. Hy het nie gereageer nie, maar sy vrou Lucinda Burger. Hulle gaan nie ons geld teruggee nie, want ons kind het reeds 'n klas bygewoon. Ek het al met Enrico Pretorius gepraat wat die geleentheid aan ons afgesmeer het. Hy kan niks doen nie, want hy is ook nou weg van HPM, het seker gesien hier kom moeilikheid. Theresa Pieterse beteken ook niks. Hoofkantoor in George is net so pateties. Het al op 29 Mei 2015 vir Mev. von Brandis 'n boodskap gelos by JoAnne. Dis al 9 Junie 2015 en niemand het nog my teruggebel nie. Ek het ook epos wstvgestuur is aan Wynand aan Von Brandis gestuur. Sy reageer ook nie daarop nie. Bly weg van die mense en maatskappy!!!!!!!!!!
PUBLIC USER
Ek verstaan jou frustrasie. Maar vandag kan ek dankie se aan Bennie Le Roux van Human Progress Management Durbanville wat tot my redding gekom het. ek het ook nie 'n goeie ondervinding gehad met die groep nie maar mense soos Bennie Ian en Jackie het vandag my vertroue in hulle en hoe hulle opereer herstel. Dankie dat julle my kon help en my vertroue in mense wees kom hernu het.

God seen u en u firma.
Suzette

BACK TO TOP