TNR WOOD PROJECTS CC - Rustenburg

Company name
TNR WOOD PROJECTS CC
Location
RUSTENBURG, 0299, Rustenburg, South Africa
View Map
Contact number
+27 (0) 82 554 8167
Fax
+27 (0) 86 549 7631
E-mail address
Location map
Company description
TNR Wood Projects CC spesialiseer in die oprigting van dakkappe en die installasie van plafonne. Ons is reed aktief betrokke in die timmer en konstruksie industrie vir etlike jare. TNR het ‘n goeie infrastruktuur en ‘n netwerk van affiliate om ons te assisteer in die uitvoering van u projekte. TNR prys hulself vir dienslewering wat professioneel en omvattend is. TNR hou ‘n voortgesette innoverende benadering in, deur gebruik te maak van nuwe kennis en tegnologie, baanbreker navorsing en moderne tegnieke om sodoende die kwaliteit van ons dienste voortdurend te verbeter. Ons dienste is buigbaar en kan aangepas word om aan u spesifieke vereistes te voldoen. Ons dienste sluit onder andere die volgende in: Oprigting van dakkappe Installasie van plafonne; Dak konstruksie dienste asook die  
Show more verskaffing van voorraad en materiaal; Dak herstelwerk, verbeterings en instandhouding. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Reviews

0 Reviews
0.0
 
Write a Review
This company has no reviews. Be the first to share your experiences!

Questions & Answers

Have questions? Get answers from TNR WOOD PROJECTS CC or Yellosa users. Visitors haven’t asked any questions yet.

Is this your business?

Update your business details by adding phone, website, description, working hours, location on map, categories, photos and respond to reviews.
Registered with us in

Similiar Page for Your Business?
Make sure everyone can find your business online. Create your dedicated company page on Yellosa - it's simply and easy!

List Your Business
BACK TO TOP