Reviews of PG GLASS FITMENT CENTRE - Beaufort West

Here you will find reviews about PG GLASS FITMENT CENTRE. All reviews are checked and confirmed by our administrator, so these reviews you can trust.
1 Review
5.0
 
Write a Review
5.0
Ons was onlangs oppad terug vanaf die Karoo Kaap toe, toe die sondak van ons motor net ewe skielik padgegee het! Dit was omtrent 'n slag en ons moes toe die laaste 30km Beaufort wes toe ry met 'n oop dak. Aangesien die reën aan die kom was het ons in Beaufort probeer uitvind of daar 'n volkswage handelaar was, maar kon nie reg kom nie. Het toe by PG Autoglass in Nuwestraat gestop. Die diens was flink en baie vinnig!Ons is dadelik gehelp met kleefplastiek om die dak toe te maak aangesien die glas nie beskikbaar was op so kort kennisgewing nie. Die werkernemers het uit hul pad gegaan om ons te help en het moeite gedoen om seker te maak dat die plastiek sal hou en die reën nie die motor binne sou beskadig nie. In vandag se tyd waar swak dienslewering eerder die norm as die uitsondering is, was hulle soos 'n baken in die duisternis!! Baie dankie!!!
Die Theron's van Durbanville

BACK TO TOP